Аппликатуры аккордов:
[Intro]
C#m E A
[Verse 1]
C#m E
Jy sien die moord die moord in my oe
A
Jy sien die oorlogspad waarop ek myself gaan verloor
C#m E
en jy het hoop ek weet jy het hoop
A
vir my arme hart en haar verbitterde stoor
[Chorus]
C#m A
Maar kyk, kyk na my
B C#m
Kyk na wat jy kry. Sien jy dit nou?
A
Dis in die water, dis in die lug daar bo.
B C#m
Jy sien dit in my oe, die dood is blou
A B C#m
en dis te veel vir jou
[Verse 2]
C#m E
As jy dit doen as jy omdraai en loop
A
beter vrees vir my behoorlik vertoon
C#m E
want ek wil dit sien ek wil dit proe en dit hoor
A
gaan vertel vir jou ma hoe ek jou siel betoor
[Chorus]
C#m A
Maar kyk, kyk na my
B C#m
Kyk na wat jy kry. Sien jy dit nou?
A
Dis in die water, dis in die lug daar bo.
B C#m
Jy sien dit in my oe, die dood is blou
A B C#m
en dis te veel vir jou
[Bridge]
A B C#m
Brand die smaak nog in jou mond
A B C#m
Klou dit aan jou heilige tong
A B C#m
Is daar redding hier vir my met jou
A B C#m
goue hart en ketting kruis
[Outro]
C#m A
Maar kyk, kyk na my
B C#m
Kyk na wat jy kry. Sien jy dit nou?
A
Dis in die water, dis in die lug daar bo.
B C#m
Jy sien dit in my oe, die dood is blou
A B C#m
en dis te veel vir jou
A B C#m
Ja dis te veel vie jou