Brendan Peyper - Net Nog N Ou аккорды и текст песен для гитары, фортепиано, укулеле
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Щ Э Ю Я
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z | 0-9 | весь список

Аппликатуры аккордов:

Net Nog N Ou

[Intro]
C C  C  C C
C C  C  C C


[Verse 1]
C         C     C
Jy het ′n smile wat,
C C       C  C           F
  My hele wêreld aan die brand slaat,
F F
  Jou lyf se taal,
            G
Die dimpels op jou wang,
   F
Ek snak na asem,
       C
Ek wil en ek sal.


[Verse 2]
            C
Jou uit die dorp vat,
   C
My perde saal,
          F
Op na die skuur dak,
          F
Of na die eerste kraal,
        G
Gaan jy vir my val,
   F              C   G
Of gaan ek moet betaal.


[Chorus]
        C
Ek sien nou,
                            F
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou,
    F
Vir jou,
       G                      F
Moes geweet het jy′t 'n ander plan,
         C                G
Toe jy besluit het om te gaan.
            C
Ja, ek sien nou,
   C
Ek was net nog 'n ou,
       F
Om aan vas te hou,
    F
Vir jou,
       G                      F
Moes geweet het jy′t ′n ander plan,
         C               G
Toe jy besluit het om te gaan,
           C
Net nog 'n ou, vir jou,
    Em     F  F
Net nog ′n ou.


[Verse 3]
           C
Jy’s seker laf as,
                            F
Jy dink ek gaan nie aan jou hand vat,
                         G
Dis al wat aangaan in my kop dis al,
   F
Ek gaan nie vra nie,
       C
Ek wil en ek sal.


[Verse 4]
           C
Jou na die plaas vat,
    C
Ons raak verlore,
      F
Op 'n stofpad,
            F
Ons kan die krale kap,
        G
Van die een tot die ander,
    F                C
Tot jy besluit om te bly,
       G
Bly by my.


[Chorus]
        C
Ek sien nou,
                            F
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou,
    F
Vir jou,
       G                      F
Moes geweet het jy′t 'n ander plan,
         C                G
Toe jy besluit het om te gaan.
            C
Ja, ek sien nou,
   C
Ek was net nog 'n ou,
       F
Om aan vas te hou,
    F
Vir jou,
       G                      F
Moes geweet het jy′t ′n ander plan,
         C               G
Toe jy besluit het om te gaan,
           C
Net nog 'n ou, vir jou,
    Em     F  F    G  F    C   G
Net nog ′n ou.


[Instrumental]
C   F   G  F  C  G


[Outro]
        C
Ek sien nou,
                            F
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou,
    F
Vir jou,
       G                      F
Moes geweet het jy′t 'n ander plan,
         C               G
Toe jy besluit het om te gaan.
           C
Ja ek sien nou,
                            F
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou,
    F
Vir jou,
       G                      F
Moes geweet het jy′t 'n ander plan,
         C               G
Toe jy besluit het om te gaan.
           C      C
Net nog 'n ou vir jou,
    Em     F  F
Net nog ′n ou,
                C
Ek′s net nog 'n ou.