Аппликатуры аккордов:
[Verse 1]
G
Ek lê my lewe voor U neer,
Em
want U is al wat ek begeer.
D C
Ek hoef net te vra, en U is daar.
G
As dinge vir my moeilik raak,
Em
of as iets my hartseer maak,
D C
Voel ek net u liefde en u krag.
[Chorus]
G D Em C
U is alles. U’s die weg, die waarheid en die lewe.
G D Em C
U is alles. U’s die weg, die waarheid en die lewe.
[Verse 2]
G
U is altyd, altyd daar.
Em
U is die Een wat my bewaar.
D C
U hou my vas en seën my elke dag.
G
U sal nooit verander nie.
Em
Gister en vandag is U
D C
Nog net dieselfde Jesus wat my dra.
[Bridge]
G
U is die weg, die waarheid in my.
Em
Geloof in U kom maak my vry.
D C
Vir U, ons lewe net vir U.