Heinz Winckler - N 100 000 Gebede аккорды и текст песен для гитары, фортепиано, укулеле
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Щ Э Ю Я
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z | 0-9 | весь список

Аппликатуры аккордов:

N 100 000 Gebede

[Intro]
D  D  Dsus4 D
D  D  Dsus4 D


[Verse 1]
   D                            Bm
'n Land opsoek na antwoorde een volk en menige tale,
    G                           D
Een stem wat uitroep na die hemele, (Na die hemele),
   D                        Bm
'n Tyd waarin ons wonder is daar nog 'n môre,
   G                    D
In een stem roep ons na U, (Een stem roep ons),
    A                                  G                         G
Ons kies om vir iets te staan want ons weet waar kom ons hulp vandaan.


[Chorus]
   D
'n 100 000 gebede,
    Bm
Wat uitreis oor al hierdie stede,
   G                             A
Miljoene vrae en ‘n traan rivier, vloei op na die hemel bannier,
   D
'n 100 000 gebede,
    Bm
Van mense op hulle knieë,
G                                   A                          D
Liedjies van lof geloof wat ontplof hande na bo en bene in die stof.


[Verse 2]
     D                                     Bm
Geen vrees sal ons beetpak nie daar's geen plek vir hierdie leuens nie,
    G                           D
Een hart wat uitreik na die hemele, (Na die hemele),
    A                                  G                         G
Ons kies om vir iets te staan want ons weet waar kom ons hulp vandaan,


[Chorus]
   D
'n 100 000 gebede,
    Bm
Wat uitreis oor al hierdie stede,
   G                              A
Miljoene vrae en ‘n traan rivier, vloei op na die hemel bannier,
   D
'n 100 000 gebede,
    Bm
Van mense op hulle knieë,
G                                   A              G           D
Liedjies van lof geloof wat ontplof hande na bo en bene in die stof.


[Bridge]
F#m      G           D                                  F#m
Gebed verander sake, dit kan jy maar weet, (Kan jy maar weet),
           G             D                A                        F#m
So sit jou hande saam en maak dit ook jou kreet, (Maak dit ook jou kreet),
         G          D                                      F#m
Gebed verander sake dit kan jy maar weet, (Dit kan jy maar weet),
           G             D                A                        A7
So sit jou hande saam en maak dit ook jou kreet, (Maak dit ook jou kreet).


[Outro]
   D
'n 100 000 gebede,
    Bm
Wat uitreis oor al hierdie stede,
   G                              A
Miljoene vrae en ‘n traan rivier, vloei op na die hemel bannier,
   D
'n 100 000 gebede,
    Bm
Van mense op hulle knieë, (op hulle knieë),
G                                   A              G           D
Liedjies van lof geloof wat ontplof hande na bo en bene in die stof.