Brendan Peyper - N Boeredrukkie Vir My Boeremeisie аккорды и текст песен для гитары, фортепиано, укулеле
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Щ Э Ю Я
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z | 0-9 | весь список

Аппликатуры аккордов:

N Boeredrukkie Vir My Boeremeisie

[Intro]
C  Am  Am
Gadd11  F
C  C


[Verse 1]
C                 C
Ek weet ek is nie ryk nie,
    Am                   Am
Aan geld of 'n groot praktyk nie,
     Gadd11                F
Maar wat ek het sal ek met jou wil deel,
  C     C
Altyd.


[Verse 2]
   C                C
Ek ry nie 'n fancy kar nie,
     Am               Am
Ek's nie in 'n famous band nie,
     Gadd11            F
Geen geld sal ooit kan koop
               C     C
Wat ek vir jou voel.


[Pre-Chorus]
   Am                      F                 C     Cmaj7
Ek wens ek kan dit vir jou sê met 'n duisend rose,
     Am                F              G
Maar ek kan nie langer wag nie, so ek sê dit nou.


[Chorus]
       C
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie,
   F
'n boerekoffie en 'n boerbeskuitjie,
G                 F                  C            G
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou, (sal ek jou vashou).
       C                    Em
'n Boeredrukkie vir my boeremeisie,
   F
Ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie,
    G                          F
Dan stap ons so onder deur die maan,
G        F            C     C
Ek en my suikerbekkie saam.


[Verse 3]
   C                 C
Ek het nog nie vêr gereis nie,
  Am        Am
Italië of Parys nie,
     Gadd11         F                    C      C
Maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou.


[Verse 4]
   C              C
Ek is nie 'n superhero,
     Am                     Am
Maar voel soos een as jy my vashou,
     Gadd11         F               C     Cadd9 C
Deur storms en deur vuur beskerm ek jou.


[Pre-Chorus]
   Am                      F                 C     Cmaj7
Ek wens ek kan dit vir jou sê met 'n duisend rose,
     Am                F              G
Maar ek kan nie langer wag nie, so ek sê dit nou.


[Chorus]
       C
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie,
   F
'n boerekoffie en 'n boerbeskuitjie,
G                 F                  C            G
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou, (sal ek jou vashou).
       C                    Em
'n Boeredrukkie vir my boeremeisie,
   F
Ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie,
    G                          F
Dan stap ons so onder deur die maan,
G        F            C      C
Ek en my suikerbekkie saam.


[Bridge]
       C                                F
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie,
       G                   F            C
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie,


[Outro]
       C
Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie,
   F
'n boerekoffie en 'n boerbeskuitjie,
G                 F                  C            G
Styf teen my boerehart sal ek jou vashou, (sal ek jou vashou).
   C                        Em
'n Boeredrukkie vir my boeremeisie,
   F
Ek vat jou hand en sing vir jou 'n wysie,
    G                          F
Dan stap ons so onder deur die maan,
G        F            Am
Ek en my suikerbekkie saam,
    G    F
Saa aam,
G        F            C
Ek en my suikerbekkie saam.