[Intro]
C
C Csus4 C
F C Cadd2 C G
[Verse 1]
C
Goeienag ou grote,
Csus4 C
Ek sien jou eendag weer,
F/A C Cadd2 C G
Ek klou nog aan daai foto, knip--mes en geweer.
[Verse 2]
C
Jy was ‘n man van die see,
Csus4 C
Jy was ‘n man vir die bos,
F/A C
‘n man met soveel stories,
Cadd2 C G
Hoekom het jy ons gelos?
[Chorus]
F Cadd2 C
‘n Groot Boom het geval,
G Am
Die kryger in my verhaal,
F G Am
As ‘n yster so verdwyn,
Em F Gsus4 G
Wie sal die pen koppe dan slyp.
[Post-Chorus]
F C
Aan die voet van maroela boom,
G Am
Het ek jou as gestrooi my kroon,
F G Am
En jou laaste dag op die Naga jag,
F Gsus4 G
Het die naguil ons kom groet,
F G C Csus4 C
Het die naguil jou kom groet.
[Verse 3]
C
Naga jag hemp van jou gesoek,
Csus4 C
Die oggend toe ons jou groet,
F/A C
Maar jy’t hom klaar aangehad,
Cadd2 C G
Om Liewe Je----sus te ontmoet.
[Verse 4]
C
Laat middag, skemer son,
Csus4 C
Het die bosveld saam gedrom,
F/A C
Ons het sy as gestrooi, sirkel voltooi,
Cadd2 C G
Ons het eer betoon aan hom.
[Chorus]
F C
‘n Groot Boom het geval,
G Am
Die kryger in my verhaal,
F G Am
As ‘n yster so verdwyn,
Em F Gsus4 G
Wie sal die pen koppe dan slyp.
[Post-Chorus]
F C
Aan die voet van maroela boom,
G Am
Het ek jou as gestrooi my kroon,
F G Am
En jou laaste dag op die Naga jag,
F Gsus4 G
Het die naguil ons kom groet,
F G C*
Het die naguil jou kom groet.
[Bridge]
Am G C
Dankie pa, vir die goeie tye,
F
En die lekker lag,
C F
Dankie dat ek nou ‘n hardekool vuur kan waardeer,
G Am
Weet waar om vis te vang,
F
‘n Man in die oë te kyk as ek hom groet,
Gsus4 G
En net vir ure na die reën kan luister,
F G C
Wat op die dak val,
F
Ek onthou pa se kenmerkende diep stem,
C
Groot hande,
F G
My eerste vis op pa se boot,
Am C
En pa se laaste een op my boot.
Gsus4
Pa Louis, stuur groete daar bo vir oupa Louis,
G
En my eerste seun, Louis’tjie.
[Chorus]
F C
‘n Groot Boom het geval,
G Am
Die kryger in my verhaal,
F G Am
As ‘n yster so verdwyn,
Em F Gsus4 G
Wie sal die pen koppe dan slyp.
[Post-Chorus]
F C
Aan die voet van maroela boom,
G Am
Het ek jou as gestrooi my kroon,
F G Am
En jou laaste dag op die Naga jag,
F Gsus4 G
Het die naguil ons kom groet.
[Chorus]
F C
‘n Groot Boom het geval,
G Am
Die kryger in my verhaal,
F G Am
As ‘n yster so verdwyn,
Em F Gsus4 G
Wie sal die pen koppe dan slyp.
[Outro]
F C
Aan die voet van maroela boom,
G Am
Het ek jou as gestrooi my kroon,
F G Am
En jou laaste dag op die Naga jag,
F Gsus4 G
Het die naguil ons kom groet,
F G C*
Het die naguil jou kom groet.