Аппликатуры аккордов:
[Verse 1]
C G/B C
Sonder sonde is ek nie
F G C
Maar die kruis het my die ewigheid gegee
F C/E
Soms hou ek vas aan die las van smart
F G C
Maar U seer het my van sonde bevry
[Chorus]
F C/E
U stuur my nie weg nie, maar tel my op
F G
U gooi my nooit weg nie en ek sal sê
F C
Halleluja, waarlik U is my God
F C
Halleluja, waarlik U is my God
F G C
Halleluja, ek sal sing want U is God
[Verse 2]
C G/B C
Sonder sonde is ek nie
F G C
Maar die kruis het my die ewigheid gegee
F C/E
Soms hou ek vas aan die las van smart
F G C
Maar U seer het my van sonde bevry
[Chorus]
F C/E
U stuur my nie weg nie, maar tel my op
F G
U gooi my nooit weg nie en ek sal sê
F C
Halleluja, waarlik U is my God
F C
Halleluja, waarlik U is my God
F G C
Halleluja, ek sal sing want U is God
F C/E
U stuur my nie weg nie, maar tel my op
F G
U gooi my nooit weg nie en ek sal sê
F C
Halleluja, waarlik U is my God
F C
Halleluja, waarlik U is my God
F G C
Halleluja, ek sal sing want U is God