Аппликатуры аккордов:
[Intro]
A Bm D
A Bm D
[Verse 1]
A Bm
Waar is U o God,
D
In die winter van my hart?
A Bm
Waar is U o God,
D
In die koue van my nag?
A Bm D
Waar is U?
[Verse 2]
A Bm
Wie is U o God,
D
So ver daar bo die blou?
A Bm
Wie is U o God,
D
So naby aan my nou?
[Pre-Chorus]
E F#m D
My hart verlang na U,
E F#m D
My hart verlang na U.
[Chorus]
A Bm
U is na--by,
A/C# D
U is by my,
F#m E D F
As ek soek is U die skuilplek, U is daar.
[Post-Chorus]
A Bm
Ek is vei-lig,
A/C# D
In die a-----rms,
F#m E D
Wat eens uitgestrek daar op die kruis alreeds,
A Bm D
Daar was vir my.
[Interlude]
A Bm D
[Verse 3]
A Bm
Wie is U o God,
D
So ver daar bo die blou?
A Bm
Wie is U o God,
D
So naby aan my nou?
[Pre-Chorus]
E F#m D
My hart verlang na U,
E F#m D
My hart verlang na U.
[Chorus]
A Bm
U is na--by,
A/C# D
U is by my,
F#m E D
As ek soek is U die skuilplek, U is daar.
[Post-Chorus]
A Bm
Ek is vei-lig,
A/C# D
In die a-----rms,
F#m E D
Wat eens uitgestrek daar op die kruis alreeds,
F#m D A E
Daar was vir my.
[Interlude]
F#m D A E
[Bridge]
F#m D
U is hier in die vuur,
A E
In die storms en die stilte,
F#m D
U is hier teen die muur,
A E
Skryf U hart 'n openbaring.
F#m D
U is hier in die vuur,
A E
In die storms en die stilte,
F#m D
U is hier teen die muur,
A E E
Skryf U hart 'n openbaring.
[Chorus]
A Bm
U is na--by,
A/C# D
U is by my,
F#m E D
As ek soek is U die skuilplek, U is daar.
[Post-Chorus]
A Bm
Ek is vei-lig,
A/C# D
In die a-----rms,
F#m E D
Wat eens uitgestrek daar op die kruis alreeds, (U is).
[Chorus]
A Bm
U is na--by,
A/C# D
U is by my,
F#m E D
As ek soek is U die skuilplek, U is daar, (U is).
[Post-Chorus]
A Bm
Ek is vei-lig,
A/C# D
In die a-----rms,
F#m E D
Wat eens uitgestrek daar op die kruis alreeds,
A Bm D
Daar was vir my.
[Interlude]
A Bm D
[Outro]
A Bm
Ja U is o God,
D
In die winter van my hart?
A Bm
Ja U is o God,
D
In die koue van my nag?
A Bm
Ja U is,
D
U is,
A Bm
Ja U is,
D
U is.