Retief Burger - U Liefde Bly аккорды и текст песен для гитары, фортепиано, укулеле
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Щ Э Ю Я
Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z | 0-9 | весь список

Аппликатуры аккордов:

U Liefde Bly

[Intro]
Cadd9  Cadd9   C*
Cadd9  Cadd9   C*
Fadd9  Fadd9  Fmaj7
Fadd9  Fadd9  Fmaj7


[Intro]
     Cadd9   Cadd9    C*
e|---0-------0--------0---|
B|---3-------3--------1---|
G|---0-------0--------0---|
D|---2-------2--------2---|
A|---3-------3--------3---|
E|------------------------|


[Verse 1]
  C                            F             G
U liefde is so suiwer soos die oggend son se rooi,
   C                                 F             G
So sagkens soos die fluister wat die swerwer nader nooi,
    Am                Em        F         C
Dit breek deur al die bitter en elke koue muur,
    Dm              G        F         G     C     C  C  C
Dit strek verby die foute en bring die Hemel hier.


[Interlude]
Fadd9  Fadd9  Fmaj7


[Verse 2]
  C                        F               G
U liefde deur die eeue bly ver verdwaaldes roep,
    C                              F            G
Dit kom soos golwe weer en weer, genade wat bly soek,
    Am              Em       F            C
Dit gee weer tweede kanse en al die sonde in,
    Dm             G       F       G       Cadd9  Cadd9  C  Cmaj7
Dit help die swakkeling om van vooraf te begin.


[Chorus]
        F
Daar is niks,
G            C
Sterker as U liefde,
        F
Daar is niks,
G           C
Groter as U trou,
Em      F
Daar is niks,
    G            Am
Wat my van U kan skei,
Em     F
Liefde glo alles,
Gadd11
Hoor alles,
Dm       G      Cadd9  Cadd9 C
Steeds U liefde bly.


[Interlude]
Fadd9  Fadd9  Fmaj7
Cadd9  Cadd9 C
Fadd9  Fadd9  Fmaj7


[Verse 3]
  C                       F            Gadd11
U liefde is oneindig, dis ver bo my verstand,
     C                      F            Gadd11
Soos sterre in die hemel, ontelbaar in U hand,
    Am             Em               F            C
Dit maak nie leë beloftes nie, maar hou U Woorde waar,
   Dm        G            F        G       C     Cadd9  Cadd9 C
Te lê Sy eie lewe neer en bring verlossing daar.


[Chorus]
        F
Daar is niks,
G            C
Sterker as U liefde,
        F
Daar is niks,
G           C
Groter as U trou,
Em      F
Daar is niks,
    G            Am
Wat my van U kan skei,
Em     F
Liefde glo alles,
Gadd11
Hoor alles,
Dm       G      Cadd9  Cadd9 C
Steeds U liefde bly.


[Interlude]
Fadd9  Fadd9  Fmaj7


[Bridge]
    F
Dit bly vir my genoeg,
  Gadd11         G
En maak my beker vol,
  Am     Em  F
U liefde oor my,
    C  Dm  G  G
Sal ewig   bly.


[Outro]
        F
Daar is niks,
G            C
Sterker as U liefde,
        F
Daar is niks,
G           C
Groter as U trou,
Em      F
Daar is niks,
    Gadd11       Am
Wat my van U kan skei,
Em     F
Liefde glo alles,
Gadd11
Hoor alles,
Dm       G      Cadd9  Cadd9 C
Steeds U liefde bly.
Cadd9  Cadd9 C
         Fadd9  Fadd9  Fmaj7
U liefde bly,
Fadd9  Fadd9  Fmaj7
         Cadd9  Cadd9 C
U liefde bly.
Cadd9  Cadd9 C
Fadd9  Fadd9  Fmaj7
C