Аппликатуры аккордов:
C C7 F Fm
U liefde kleur die blou, blou helder hemel
C Am D7 G
U goedheid reis die dagbreek oor die see
C C7 F Fm
U almag blink in maanlig oor die berge
C Am G7 C G
Die skoonheid van U skepping sleur my mee
[Refrein]
Am G C G
U glorie sprei in vlerke van 'n arend
Am G C D7 G
Genade sweef in wolke hoog en vry
C F C Am
Die skepping sing vir my gewone sterfling
C Dm C G7
Die Skepper God se liefdeslied weerklink vir my
[Vers 2]
C C7 F Fm
Ek sien die kruis, ek volg U spoor na Golgota
C Am D7 G
Ek sien die kroon, die dorings wat U dra
C C7 F Fm
Ek kniel hier neer, om nederig en dankbaar
C Am G7 C
Vergiffenis vir my sondeskuld te vra
[Refrein]
Am G C G
Ek ken die kruis, ek ken die Man van smarte
Am G C D7 G
Ek voel U pyn, U liefdesbloed bevry
C F C Am
En van die kruishoutkoppie styg die note
C Dm C A
Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my
[Refrein]
D F#m D A
Wat is die mens dat U oor hom sal glimlag?
D F#m Asus4 A
En wie is ek dat U vir my sal kom?
D G D Bm
Hoe groot U liefde, grenslose genade
D Em D A
Die lam van God se liefdeslied weerklink in my
D G D Bm
Hoe groot U liefde, grenslose genade
D Em D A
Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my
D Em D Dsus4 D
Van krip tot kruis weerklink U liefdeslied vir my