Аппликатуры аккордов:
[Intro]
G G
G G
[Verse 1]
G G D D
Hy's die rots, die steunpilaar, hy's daar as ek val, hy tel my op en hou my bo,
Em D D
In sy geselskap voel ons tuis hy's die hartklop van my binne huis, my vriend, meer as my pa,
Am7 Em D Dsus2 D
Maar die trane in sy oë is sag as hy sy klein hart oop maak.
[Chorus]
G G
'n Man kan ook huil, hy kry ook seer,
D D Dsus4
'n Man staan sterk maar hy voel ook teer,
C G D
As die masker val en die trane rol en uiteindelik sy klein hart oop maak.
C G G
'n Man kan ook huil, hy kry ook seer,
D Dsus2 D Dsus4
Hy staan ook sterk om van die pyn te vergeet,
C Em D
As die mure val en die trane syl, sal die sterkste van die sterkste mans ook huil,
G G
'n Man moet kan huil.
[Verse 2]
G G D D
Hy is hard, hy is liefdevol, sy hart het ook 'n blindekol, hy's stil as die hartseer praat,
Em D D
Hy moet vreesloos na almal kyk, vir almal wys hoe 'n huis moet lyk, hy moet die las self dra,
Am7 Em D Dsus2 D
Maar die trane in sy oë is sag as hy sy klein hart oop maak.
[Chorus]
G G
'n Man kan ook huil, hy kry ook seer,
D D Dsus4
'n Man staan sterk maar hy voel ook teer,
C G D
As die masker val en die trane rol en uiteindelik sy klein hart oop maak.
C G G
'n Man kan ook huil, hy kry ook seer,
D Dsus2 D Dsus4
Hy staan ook sterk om van die pyn te vergeet,
C Em D Dsus4
As die mure val en die trane syl, sal die sterkste van die sterkste mans ook huil,
C
'n Man moet kan huil.
[Bridge]
C G
'n Man is ook maar net 'n mens,
D Dsus4 D Dsus4
Hy bloei en kry ook seer en val dan soos die res,
Am7 Em Dsus4 D Dsus2 D
'n Man is ook maar net 'n mens en sy trane is oseane van liefde.
[Outro]
A A
'n Man kan ook huil, hy kry ook seer,
E Esus4 E
'n Man staan sterk maar hy voel ook teer,
C#m D A Esus4 E
As die masker val en die trane rol en uiteindelik sy klein hart oop maak.
D A Asus4 A
'n Man kan ook huil, 'n man kan breek,
Esus4 E
Hy staan ook sterk om van die pyn te vergeet,
C#m D F#m Esus4 E
As die mure val en die trane syl, sal die sterkste van die sterkste mans ook huil,
A
'n Man moet kan huil.