Аппликатуры аккордов:
[Intro]
Gadd9 G
Gadd9 G
D Dadd4
[Verse 1]
C G
Vandag besef ek weer,
Dsus4 C G
Die geskenk wat die hemel aan ons kon gee,
C G
So lank gewag vir jou,
Dsus4 C G
Jy's gestuur vir ons om veilig te hou (te hou, hou, hou . . .).
[Pre-Chorus 1]
Cadd9 Gadd9
Toe ons vir die eerste keer ontmoet,
Dsus4 C G
En jou ogies net vir Papa kom groet,
Cadd9 Gadd9
Kon my wêreld weer 'n liefde beleef,
Dsus4 C G
Waar 'n pa net vir sy kinders leef.
[Chorus]
C
'n Pa se hart se punt,
G
Lê in die liefde vir sy kind,
D G
Maar stap elke tree langs sy meisiekind.
Cadd9
Sy't ons harte gesteel,
G
En my gesin geseën,
D C G
Ek hoop Pa bly altyd jou nommer een.
[Verse 2]
Cadd9 G
Tyd vlieg so gou verby,
Dsus4 C
Jy raak groter en wyser waar,
G
Ma en Pa jou lei.
Cadd9 G
Jy verras ons, jy's deel van ons, (Deel van ons),
Dsus4 C G
Ons liefde vir jou sal nooit einde kan kry.
[Chorus]
C
'n Pa se hart se punt,
G
Lê in die liefde vir sy kind,
D G
Maar stap elke tree langs sy meisiekind.
Cadd9
Sy't ons harte gesteel,
G
En my gesin geseën,
D C G
Ek hoop Pa bly altyd jou nommer een.
[Interlude]
C
(Aah aah aah aah . . .),
G
(Aah aah aah aah . . .),
D C
(Aah aah aah aah . . .),
G
(Aah aah aah aah . . .),
C
(Aah aah aah aah . . .),
G
(Aah aah aah aah . . .),
D C
(Aah aah aah aah . . .),
G
(Aah aah aah aah . . .).
[Outro]
C
'n Pa se hart se punt,
G
Lê in die liefde vir sy kind,
D G
Maar stap elke tree langs sy meisiekind.
Cadd9
Sy't ons harte gesteel,
G
En my gesin geseën,
D C G
Ek hoop Pa bly altyd jou nommer een,
D C G
Ek hoop Pa bly altyd jou nommer een.