D, DJ Ossewa - Rock Pop chords and lyrics for guitar, piano, ukulele

Аппликатуры аккордов:

Rock Pop

BPM:      130
Released: 31 Aug 2014
Album:    Vannie Os Oppie Jas


Capo: No


[Intro]
           Am
Het is een rock pop,
           Am
Het is een rock pop,
           Am
Het is een rock pop,
           Am
Het is een rock pop,

           Am      F  G
Het is een rock pop,
           Am      F  G
Het is een rock pop,
           Am      F  G
Het is een rock pop,
           Am      F  G
Het is een rock pop.


[Verse 1]
         Am                            F           G
Sy's die mode wêreld monster, leef aan slaai en komkommer,
         Am  F  G
Sy's die bok,
           Am
Sy's 'n perfekte tien uit tien,
       F            G                  Am  F  G
Haar bikini moet jy sien, dit slaan my dronk.


[Pre-Chorus 1]
         Am                           G
Sy's die illustrated meisie, swaai so graag haar lyf,
            Am              F  G
En slaat my stom, (Slaat my stom).


[Chorus]
        Am     F  G
Sy's 'n rock pop,
           Am         F  G
Sy luister reggae ook,
        Am       Am      F  G
Sy't 'n sateliet skottel,
         Am           Am     F  G
Sy drink bier uit die bottel.
        Am     F  G
Sy's 'n rock pop,
           Am         F  G
Sy luister reggae ook,
        Am       Am      F  G
Sy't 'n sateliet skottel,
         Am           Am     F  G
Sy drink bier uit die bottel.


[Verse 2]
         Am
Saam met vriende is sy hip,
       G
Maar alleen het sy so diep,
           Am  F  G
Sy's 'n masjien.
        Am
Sy's 'n eerste span voorry,
           G
En sal jou scrum dat jy seerkry,
          Am  F  G
En dit verdien.


[Pre-Chorus 2]
         Am
En almal dink sy is so lekker,
      G                              Am              F G
As sy uitslaan by Joos Bekker met sunscreen, (Met sunscreen).


[Chorus]
        Am     F  G
Sy's 'n rock pop,
           Am         F  G
Sy luister sokkie ook,
        Am       Am      F  G
Sy't 'n sateliet skottel,
         Am           Am     F  G
Sy drink bier uit die bottel.
        Am     F  G
Sy's 'n rock pop,
           Am         F  G
Sy luister sokkie ook,
        Am       Am      F  G
Sy't 'n sateliet skottel,
         Am           Am
Sy drink bier uit die bottel.


[Bridge]
                   Am   F
Sy's die borrelbad queen,
    G         Am
Die borrelbad queen,
F        G         Am
Sy's die borrelbad queen,
F    G         Am
 Die borrelbad queen.
F        G         Am
Sy's die borrelbad queen,
F    G         Am
 Die borrelbad queen,
         F          G
Met haar snow white jean.


[Chorus]
        Am                  F          G
Sy's 'n rock pop, (Met haar snow white jean),
           Am                   F          G
Sy luister metal ook, (Met haar snow white jean),
        Am       Am                 F          G
Sy't 'n sateliet skottel, (Met haar snow white jean),
         Am           Am     F  G
Sy drink bier uit die bottel.
        Am                  F          G
Sy's 'n rock pop, (Met haar snow white jean),
           Am                   F          G
Sy luister metal ook, (Met haar snow white jean),
        Am       Am                 F          G
Sy't 'n sateliet skottel, (Met haar snow white jean),
         Am           Am
Sy drink bier uit die bottel.


[Bridge]
                   Am   F
Sy's die borrelbad queen,
    G         Am
Die borrelbad queen,
F         G         Am
 Sy's die borrelbad queen,
F    G         Am   F  G
 Die borrelbad queen.


[Outro]
        Am                  F          G
Sy's 'n rock pop, (Met haar snow white jean),
        Am                  F          G
Sy's 'n rock pop, (Met haar snow white jean),
        Am                  F          G
Sy's 'n rock pop, (Met haar snow white jean),
        Am                  F          G
Sy's 'n rock pop, (Met haar snow white jean),
        Am
Sy's 'n rock pop.