M, Misc Praise Songs - U Goedheid Heer chords and lyrics for guitar, piano, ukulele

Аппликатуры аккордов:

U Goedheid Heer

[Vers 1]
G                   C       G
U goedheid Heer kan ons nie peil nie
              C   Am    G   D  G
wie word daardeur nie diep getref
Em          G         C        G

niks anders bring vir ons die heil nie
G            C   Am  G  D  G
ons wil ons hart tot U verhef

[Koor 1]
G       Bm       Am   D   G
Aan U alleen ons dank en ere
G         Bm   Am     D
U wat ons in U liefde lei
G                  C        G

U sal ons nooit vergeet nie Here
          C  Am  G  D    G
U wil ons in U waarheid lei

[Vers 2]
G                 C       G
U is die Heer wat ons gemaak het
           C   Am  G   D  G
voor U kom ons U skepsels staan
Em        G         C        G
U is die Heer wat steeds gewaak het
G             C   Am  G  D  G
deur wie ons gans en al bestaan

[Koor 2}
G          Bm    Am   D   G
U bring in ons gemoed die vrede
G           Bm       Am     D

U sterk ons gees met nuwe krag
G                C        G

U gee U lig ook oor ons rede
          C   Am   G    D    G
Dis U van wie ons heil verwag

[Vers 3]
G               C       G
Sou ek o Heer U nie vereer nie
         C   Am    G   D  G
sou ek U goedheid nie verstaan
Em        G       C        G
sou U my raad gee ek nie leer nie
G           C Am  G  D  G
die weg wat U my wys nie gaan

[Koor 3]
G          Bm    Am   D   G
Nee Heer U rig my wil en strewe
G           Bm   Am     D
U woord bly my gedurig by
G                C        G
vul met U liefde ook my lewe
        C  Am  G  D    G
om my in alles U te wy